Die jaar 1512 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 12de jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure 11 April – Slag van Ravenna: die Franse verloor teen die Heilige Liga. Pavia-veldtog: 18,000 soldate van die Switserse Bondgenootskap val Noord-Italië binne en verower groot gedeeltes van Lombardië en die stad Pavia.

Geboortes 10 April – Jakobus V van Skotland, koning van Skotland († 1542). Onbekend – Catharina Parr, die sesde en laaste vrou van Hendrik VIII van Engeland († 1548).

Sterftes 22 Februarie – Amerigo Vespucci, Italiaanse ontdekkingsreisiger (* 1454) 26 Mei – Bajezid II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1447)

Kategorie:16de eeu