Jimmy Nail (gebore 16 Maart 1954) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Evita (1996) en Still Crazy (1998), en in die televisiereeks Spender (1991).
Filmografie Rolprente 1985: Morons from Outer Space 1988: Dream Demon 1996: Evita 1998: Still Crazy 2013: Sting: When the Last Ship Sails
Televisiereekse 1983: Auf Wiedersehen, Pet 1991: Spender 1993: Saturday Zoo 1998: Winton's Wonderland 2008: Parents of the Band
Televisierolprente 1986: Shoot for the Sun 1986: Educating Oz 1995: Jimmy Nail: Somewhere in Time Somewhere on Tour 2005: The Alan Shearer Story
Video's 1985: Now That's What I Call Music 5 1992: Jimmy Nail: Ain't No Doubt 1995: Jimmy Nail: Cowboy Dreams 1995: Jimmy Nail: Big River 1996: Jimmy Nail: Blue Roses 1997: The Nail File: The Best of Jimmy Nail Video Collection 2004: Sunday for Sammy 2004 2016: Mark Knopfler: Why Aye Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense