Kit Connor (gebore 8 Maart 2004) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Slaughterhouse Rulez (2018), The Guernsey Literary and Potato Peel Pie Society (2018), en The Mercy (2018).
Filmografie Rolprente 2014: Get Santa 2018: Slaughterhouse Rulez 2018: The Guernsey Literary and Potato Peel Pie Society 2018: The Mercy
Televisierolprente 2018: Grandpa's Great Escape
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu