Charlie Cox (gebore 15 Desember 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Casanova (2005), Stardust (2007), en The Theory of Everything (2014), en in die televisiereeks Daredevil (2015).
Filmografie Rolprente 2005: Casanova 2007: Stardust 2008: Stone of Destiny 2011: There Be Dragons 2013: Hello Carter 2014: The Theory of Everything 2018: King of Thieves
Televisiereekse 2015: Daredevil
Televisierolprente 2006: A for Andromeda 2011: Saint of the Ordinary: The Making of There Be Dragons 2013: The Ordained 2013: Legacy 2014: Wall Street
Video's 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 1 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 2 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 3 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 4 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 5 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 6 2010: Crossing the Wall: The Making of 'Stardust''' 2014: Matthew and the Atlas: Pale Sun Rose''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense