Ben Crompton (gebore 28 November 1974) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 102 Dalmatians (2000), Kill List (2011), en Before I Go to Sleep (2014), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2000: 102 Dalmatians 2011: Kill List 2014: Before I Go to Sleep

Televisiereekse 2000: Clocking Off 2005: Ideal 2005: Man Stroke Woman 2011: Game of Thrones 2012: Pramface

Televisierolprente 2006: The Outsiders 2006: Housewife, 49

Video's 2012: Game of Thrones: Season 2 - In Production, Iceland

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu