Sebastian Croft (gebore 16 Desember 2001) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hippopotamus (2017) en Wonderwell (2018), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Penny Dreadful (2014).

Filmografie Rolprente 2014: Coriolanus 2017: The Hippopotamus 2018: Wonderwell Where Is Anne Frank

Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2014: Penny Dreadful 2022-: Heartstopper

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse komponiste Kategorie:Geboortes in 2001