Oliver Chris (gebore 2 November 1978) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bridget Jones: The Edge of Reason (2004) en in die televisiereekse Green Wing (2004), According to Bex (2005), en Tripping Over (2006).
Filmografie Rolprente 2004: Bridget Jones: The Edge of Reason 2011: National Theatre Live: One Man, Two Guvnors 2017: National Theatre Live: Twelfth Night 2017: National Theatre Live: Young Marx
Televisiereekse 2002: Rescue Me 2004: Green Wing 2005: According to Bex 2005: Heads Up with Richard Herring 2006: Tripping Over 2007: Bonkers 2013: Bluestone 42 2013: Breathless 2013: Stepping Out
Televisierolprente 2017: King Charles III
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu