Dean-Charles Chapman (gebore 7 September 1997) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Before I Go to Sleep (2014), Man Up (2015), en The Commuter (2018), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2014: Before I Go to Sleep 2015: Man Up 2018: The Commuter Here Are the Young Men
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2012: The Revolting World of Stanley Brown
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense