Dominic Carter is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Coronation Street (1960), Drop Dead Gorgeous (2006), The Case (2011), en Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2000: Going Off Big Time

Televisiereekse 1960: Coronation Street 1998: Get Real 2006: Drop Dead Gorgeous 2011: The Case 2011: Game of Thrones

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense