Sam Callis (gebore 21 November 1973) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ultimate Force (2002) en Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2003: Capital Punishment 2017: Comic Winterland The Seer
Televisiereekse 2002: Ultimate Force 2011: Game of Thrones
Televisierolprente 2001: Trance 2008: The Bill Made Me Famous 2010: Farewell 'The Bill'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu