Paramore is 'n rockgroep vanaf Franklin, Tennessee in die Verenigde State van Amerika.

Geskiedenis Paramore is deur drie lede begin: broers Zac en Josh Farro, en Hayley Williams. Toe Williams 13 jaar oud was, het sy van haar tuisdorp, Meridian, Mississippi, na 'n Nashville-dorp getrek, waar sy die Farro broers ontmoet het. In die daaropvolgende paar jaar het Paramore op plekke buite die Nashvilla-gebied begin optree, insluitende op konserte soos die Purple Door en die bekroonde Warped Tour. In April 2005, nadat hulle slegs een keer deur 'n grootkop by die uitgewersmaatskappy Fueled by Ramen raakgesien is, is die groep 'n reuse-platekontrak aangebied waarmee hulle 'n CD sou kon vervaardig.

Groeplede Hayley Williams (gebore 27 Desember 1988) – voorsangeres, pianis, akoestiese kitaar. Zac Farro – tromme. Taylor York – ritmiese kitaar.

Gewese lede Jeremy Davis (gebore 8 Februarie 1985) – baskitaar. John Hembree – baskitaar. Jason Bynum – ritmiese kitaar. William "Hunter" Lamb – ritmiese kitaar. Josh Farro (gebore 29 September 1987) – hoofkitaar, agtergrondsanger.

Treffers Jaar Titel Ranglysplek Album Billboard Hot 100 VSA Moderne Rock VSA Hoofstroomrock VK Trefferranglys2006 "Pressure" - - - -All We Know Is Falling "Emergency" - - - - "All We Know" - - - -2007 "Misery Business" - - - -RIOT!

Ateljeealbums All We Know Is Falling (2005) Riot! (2007) Brand New Eyes (2009) Paramore (2013) After Laughter (2017) This Is Why (2023)

Eksterne skakels

Amptelike webtuiste Amptelike MySpace Amptelike Purevolume-blad Amptelike LiveJournal Paramore se LiveJournal Community Onderhoud op AbsolutePunk.net Paramore op Last.fm

Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe