Alcalá de Henares 280px Kaart Wapen 180px|center 90px|center|border Vlag 75px|center Land Administratiewe gewes 22px Madrid Koördinate Gestig op 1ste eeu Oppervlakte: - Totaal 87,72 vk km Hoogte bo seevlak 588 m Bevolking: - Totaal (2011) 203 686 - Bevolkingsdigtheid 2 322 vk/km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Javier Rodríguez Palacios Amptelike webwerf ayto-alcaladehenares.es
Alcalá de Henares is 'n stad in Spanje, naby Madrid, en het 'n bevolking van sowat 204 000 in 2011 gehad. Die stad lê ongeveer 35 km weg van die sentrum van Madrid en word ook beskou as een van Madrid se voorstede, alhoewel dit sy eie onafhanklike sentrum en stadslewe het. Die geskiedkundige binnestad en die Universiteit van Alcalá de Henares is in 1998 deur UNESCO as wêrelderfenisgebiede gelys.
Eksterne skakels
Amptelike UNESCO bladsy
Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Spanje Kategorie:Joods-Spaanse geskiedenis