Charlie Bewley (gebore 25 Januarie 1981) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Twilight Saga: Eclipse (2010), Like Crazy (2011), The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012).

Filmografie Rolprente 2010: The Twilight Saga: Eclipse 2010: RingCon 2010 2011: Like Crazy 2011: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 2012: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 2012: Outback 2013: Hammer of the Gods 2016: Bachelor Games 2017: Renegades 2018: The Broken Ones Untitled Steven Grayhm Thriller

Televisiereekse 2011: FMA Weekly

Video's 2012: Like Crazy: Deleted Scenes

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu