Nick Blood (gebore 20 Maart 1982) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spike Island (2012) en in die televisiereekse Him & Her (2010) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).
Filmografie Rolprente 2012: Spike Island 2014: X Moor 2015: Identicals Say My Name Sick(er)
Televisiereekse 2010: Him & Her 2010: Material Girl 2010: Combat Kids 2012: The Bletchley Circle 2013: Agents of S.H.I.E.L.D.
Televisierolprente 2010: Stanley Park 2017: Shamed
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu