Douglas Booth (gebore 9 Julie 1992) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente LOL (2012), Noah (2014), Jupiter Ascending (2015), en Pride and Prejudice and Zombies (2016).
Filmografie Rolprente 2006: Hunters of the Kahri 2012: LOL 2013: Romeo & Juliet 2014: Noah 2014: The Riot Club 2015: Jupiter Ascending 2016: Pride and Prejudice and Zombies 2016: The Limehouse Golem 2017: Loving Vincent 2018: Gore The Dirt Coronado
Televisierolprente 2010: Worried About the Boy
Video's 2010: Worried About the Boy: Behind the Scenes 2016: And Then There Was Something: The Making of 'And Then There Were None''' 2017: Making The Limehouse Golem''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense