George Blagden (gebore 28 Desember 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Les Misérables (2012), Wrath of the Titans (2012), en After the Dark (2013), en in die televisiereeks Vikings (2013).

Filmografie Rolprente 2012: Les Misérables 2012: Wrath of the Titans 2013: After the Dark 2014: Blood Moon 2017: No Postage Necessary 2018: How You Look at Me

Televisiereekse 2013: Vikings 2015: Versailles 2015: Vikings: Athelstan's Journal

Video's 2013: Vikings - A Warrior Society: Viking Culture and Law 2013: Vikings: Birth of the Vikings 2015: Vikings Season 3: Heavy Is the Head -The Politics of King Ragnar's Rule 2015: Vikings: Season 3 - Guide to the Gods

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense