Gebeure Koning Jojakim van Juda kom in opstand teen koning Nebukadnesar van Babel. Cambyses I volg Cyrus I op as koning van die Perse. Smirna word gepunder en vernietig deur Alyattes II Marseille word gestig deur die Fokers. Milaan word gestig deur die Kelte. Monte Albán (Meksiko) word gestig deur die Sapotekers.
Geboortes
Sterftes
-99