Adeel Akhtar (gebore 18 September 1980) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Lions (2010), The Dictator (2012), en The Big Sick (2017), en in die televisiereeks Utopia (2013).

Filmografie Rolprente 2010: Four Lions 2010: Stranger Things 2012: The Dictator 2013: Jadoo 2013: Convenience 2015: Pan 2017: The Big Sick

Televisiereekse 2003: Coming Up 2010: Angelos Epithemiou's Moving On 2011: The Angelos Epithemiou Show 2013: Utopia 2013: The Job Lot 2014: Weekend Kitchen with Waitrose 2016: The Night Manager 2016: Muslims Like Us 2017: Ghosted

Televisierolprente 2016: Murdered by My Father 2016: The Last Dragonslayer 2016: The Circuit

Video's 2017: Unforgotten: Building the Series

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu