Chris Anastasi (gebore 22 Augustus 1987) is 'n Engelse skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Madness in the Method (2018).
Filmografie Rolprente 2018: Madness in the Method
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu