James Atherton is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Macbeth (2018) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995), Midsomer Murders (1997), en Casualty 1909 (2009).
Filmografie Rolprente 2018: Macbeth
Televisiereekse 1995: Hollyoaks 1997: Midsomer Murders 2009: Casualty 1909 2017: Porters
Televisierolprente 2010: Joe Maddison's War
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987