Ben Batt (gebore 28 November 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Weekender (2011) en Captain America: The First Avenger (2011), en in die televisiereekse Scott & Bailey (2011) en The Village (2013).

Filmografie Rolprente 2011: Weekender 2011: Captain America: The First Avenger 2016: The Windmill 2016: Dusty and Me Stella, a Piece of Me

Televisiereekse 2011: Scott & Bailey 2011: Sirens 2013: The Village

Televisierolprente 2017: Woyzeck

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu