Laurence Belcher (gebore 27 Desember 1995) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Shadow Within (2007), X-Men: First Class (2011), en Diana (2013), en in die televisiereeks Missing (2012).
Filmografie Rolprente 2007: The Shadow Within 2011: X-Men: First Class 2013: Diana
Televisiereekse 2012: Missing
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Oxford