Andy Beckwith is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snatch (2000), The Infiltrator (2016), en Show Dogs (2018), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).
Filmografie Rolprente 2000: Snatch 2016: The Infiltrator 2018: Show Dogs
Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2013: Vinnie Jones: Russia's Toughest
Video's 2002: Ultimate Fights from the Movies
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu