David Avery (gebore 6 April 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Starred Up (2013) en Lost in London (2017), en in die televisiereekse The Night Manager (2016) en C.B. Strike (2017).

Filmografie Rolprente 2013: Starred Up 2016: Mona 2017: Lost in London

Televisiereekse 2011: Love Tourettes 2012: Brothers with No Game 2016: The Night Manager 2016: Borderline 2017: C.B. Strike 2018: Troy: Fall of a City

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu