Daniel Anthony (gebore 4 Oktober 1987) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Casualty (1986), The Sarah Jane Adventures (2007), en SJA: Alien Files (2010).
Filmografie Televisiereekse 1986: Casualty 2006: TMi 2007: The Sarah Jane Adventures 2009: Guess with Jess 2010: SJA: Alien Files 2012: Meet the Adebanjos 2012: 12 Again
Televisierolprente 2009: The Sarah Jane Adventures Comic Relief Special 2010: Rules of Love
Video's 2012: Goodbye Bannerman Road: Remembering Elisabeth Sladen 2017: The Attic: Sarah Jane Adventures 10th Anniversary Reunion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu