Arsher Ali (gebore 9 April 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Ritual (2017) en in die televisiereekse Line of Duty (2012) en The Missing (2014).
Filmografie Rolprente 2010: Four Lions 2015: A Patch of Fog 2017: The Ritual 2018: The Flood
Televisiereekse 2011: Beaver Falls 2012: Line of Duty 2014: The Missing 2018: Informer
Televisierolprente 2010: Pulse 2013: Complicit 2014: Alt
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu