Edward Akrout (gebore 27 September 1982) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Rodin (2017) en in die televisiereekse The Hollow Crown (2012), Genius (2017), en Killing Eve (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Full Firearms 2014: Deadly Virtues: Love.Honour.Obey. 2017: Rodin 2017: Voyeur
Televisiereekse 2012: The Hollow Crown 2016: Dark Heart 2017: Genius 2017: Strangers 2018: Killing Eve
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Franse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Franse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu