Jovan Adepo (gebore September 1988) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fences (2016), Mother! (2017), en Overlord (2018), en in die televisiereeks The Leftovers (2014).
Filmografie Rolprente 2016: Fences 2017: Mother! 2018: Overlord
Televisiereekse 2014: The Leftovers 2018: Sorry for Your Loss 2019: When They See Us 2024: Three-Body Problem
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu