duimnael|"La mort de Saphira" deur Jacques Bergé. Saffira (Aramees "mooi") was die vrou van Ananias wat saam met haar man vir die Heilige Gees gelieg het, en op Petrus se bestrawwing dood neergeval het.

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Bronnelys Die Bybel (1953-Vertaling) - Handelinge 5: 1-10 Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Kategorie:Christene uit die Nuwe Testament Kategorie:Jode uit die Nuwe Testament