Sabta is ´n seun van Kus.

Sommige sien ´n verband tussen "Sabta" die ou Arabiese handelstad "Sabota", die hoofstad van die Hadramaut in Jemen.

Verwysings in die Bybel Genesis 10: 7, 1 Kronieke 1: 9

Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament