Manaen (die Griekse vorm van "Menahem") was ´n Christen in Antiochië wat leraar en profeet was. Hy het saam met Herodes Antipas grootgeword, of as sy maat of as sy pleegbroer.

Verwysings in die Bybel Handelinge 13: 1

Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Christene uit die Nuwe Testament