Sabtega is ´n seun van Kus.
Sommige sien ´n verband tussen "Sabtega" en "Samydake", ´n stad aan die oostelike oewer van die Persiesese Golf, en ook ´n rivier. Ander weer vermoed dat dit ´n gebied in die suidelike Arabië is.
Verwysings in die Bybel Genesis 10: 7, 1 Kronieke 1: 9
Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Sien ook Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament