duimnael|links|Die alternatiewe Koeznetsof-enjins word aangedryf deur vloeibare waterstof of vloeibare natuurlike gas (LNG) Die Toepolef Tu-155 is die eerste eksperimentele vliegtuig ter wêreld wat ontwerp is om met kriogene brandstof (vloeibare waterstof) bedryf te word. Die ontwerp is gebaseer op die Toepolef Tu-154 (CCCP-85035) wat vir die toetse met alternatiewe brandstof aangepas is. Die Toepolef Tu-155 is 'n smalrompvliegtuig met drie enjins. 'n Tweede variant, die Tu-156, is uiteindelik nie gebou nie.

Kategorie:Passasiersvliegtuie