Francis Manning Marlborough Pryor (gebore 13 Januarie 1945) is 'n Engelse argeoloog wat spesialiseer in die studie van die Bronstydperk en Ystertydperke in Brittanje.
Hy is die beste bekend om sy ontdekking en uitgrawing van Flag Fen, 'n Bronstydperk Argeologiese terrein naby Peterborough, sowel as vir sy herhaalde verskynings op die Channel 4 televisiereeks Time Team. name=whoswho>PRYOR, Dr Francis Manning Marlborough’, Who's Who 2012, A & C Black, 2012; online edn, Oxford University Press, Dec 2011 ; online edn, Nov 2011 accessed 13 Jan 2012
Hy is gebore uit die Burke Adellike Grondbesitters name=Burke familie, en het gestudeer by Eton Kollege voordat hy aangegaan het na die studie van argeologie by Trinity Kollege, Cambridge. Hy het saam met sy eerste vrou na Kanada getrek, waar hy vir 'n jaar gewerk het as 'n tegnikus by die Koninklike Ontario Museum voordat hy teruggekeer het na Brittanje.
Hy is nou afgetree van voltydse veld-argeologie, maar verskyn steeds op televisie, skryf boeke en is ook 'n skaapboer.
Bibliografie
ebook
Britain AD - Three part Channel 4 series. 2004.
Sien ook W. G. Hoskins, outeur van The Making of the English Landscape
Verwysings
Notas
Kategorie:Engelse wetenskaplikes Kategorie:Argeoloë Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense