In die Bybel is daar verskeie persone met die naam Abimeleg (Hebreeus "die vader is koning").

Abimeleg - Die koning van Gerar Die koning van die Filistyne (Genesis 20, Genesis 21: 22-34).

Abimeleg - Die seun van Gideon ´n Seun van Gideon en sy byvrou wat in Sigem gewoon het (Rigters 8: 31). Na die dood van sy vader het hy met die hulp van sy moeder se familie, sy broers op een klip in Ofra vermoor. Net Jotam, die jongste seun van Gideon het ontkom (Rigters 9: 5). Daarna het die burgers van Sigem vir Abimeleg koning gemaak (Rigters 9: 6).

Verwysings in die Bybel Genesis 20, Genesis 21: 22-34

Literatuur

Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van konings van Israel Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Konings van Juda