Dok was ´n klein vesting naby die stad Jerigo.

Die Makkabeër Simon die Weldoener is deur sy skoonseun Ptolemeus na ´n maaltyd daarheen genooi en is daar vermoor.

Die fontein "Ain ed-Dok" herinner vandag nog aan hierdie vesting.

Verwysings in die Bybel 1 Makkabeërs 16: 5

Literatuur Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Kategorie:Apokriewe boeke