Dikla is ´n seun van Joktan.
Die naam is waarskynlik afgelei van ´n Arabiese stam.
Verwysings in die Bybel 1 Kronieke 1: 21, Genesis 10: 27 Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament