Dorkas (Hebreeus "hert" of "takbokooi", in Aramees "Tabita") was ´n Christen in Joppe wat baie liefdadigheid aan die armes bewys het.
Nadat sy gesterf het is sy deur die apostel Petrus uit die dood opgewek.
Verwysings in die Bybel Handelinge 9: 36 ev
Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Kategorie:Christene uit die Nuwe Testament Kategorie:Jode uit die Nuwe Testament