Alexander Gauge (29 Julie 1914 – 29 Augustus 1960) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Murder in the Cathedral (1951) en The Pickwick Papers (1952), en in die televisiereekse The Adventures of Robin Hood (1955) en The Scarlet Pimpernel (1955).

Filmografie Rolprente 1951: Murder in the Cathedral 1952: The Pickwick Papers 1953: House of Blackmail 1953: Undercover Agent 1954: Double Exposure 1954: Mystery on Bird Island 1955: The Hornet's Nest

Televisiereekse 1954: Fast and Loose 1955: The Adventures of Robin Hood 1955: The Scarlet Pimpernel 1955: As I Was Saying 1956: Tales from Soho 1959: The Adventures of Brigadier Wellington-Bull

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu