Ian Gelder (gebore 3 Junie 1949 - 6 Mei 2024) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Pope Joan (2009) en in die televisiereekse State of Emergency (1975), Torchwood (2006), en Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2009: Pope Joan 2015: Shakespeare's Globe: Titus Andronicus 2018: Dark Ditties Presents 'The Witching Hour'''

Televisiereekse 1973: The Donati Conspiracy 1975: State of Emergency 1984: I Thought You'd Gone 1995: Fist of Fun 2006: Torchwood 2011: Game of Thrones Televisierolprente 1978: The Three Kisses''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024