Richard Gibson (gebore 1 Januarie 1954) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Go-Between (1971) en in die televisiereekse Poldark (1975), Wainwright's Law (1980), en 'Allo 'Allo! (1982).

Filmografie Rolprente 1971: The Go-Between The Queen's Shoes

Televisiereekse 1975: Poldark 1977: The Children of the New Forest 1979: Park Ranger 1980: Wainwright's Law 1982: 'Allo 'Allo!

Televisierolprente 2007: Hitler: The Comedy Years

Video's 1989: Pieces of Darkness

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu