Simon Gipps-Kent (25 Oktober 1958 – 16 September 1987) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Tomorrow People (1973), The Emigrants (1976), en Eustace and Hilda (1977).
Filmografie Rolprente 1975: The Firefighters
Televisiereekse 1972: Thursday's Child 1973: The Tomorrow People 1976: The Emigrants 1976: Westway 1977: Eustace and Hilda 1977: Midnight Is a Place 1979: Noah's Castle 1980: The Deceivers
Televisierolprente 1978: Tarry-Dan Tarry-Dan Scarey Old Spooky Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu