Nicholas Gleaves (gebore 1 Januarie 1969) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Half Light (2006) en in die televisiereekse Playing the Field (1998), Survivors (2008), en Scott & Bailey (2011).
Filmografie Rolprente 2006: Half Light 2008: Incendiary
Televisiereekse 1997: Wokenwell 1998: Playing the Field 2002: Being April 2006: The Chase 2007: City Lights 2008: Survivors 2011: Scott & Bailey 2018: Bodyguard
Televisierolprente 2001: Perfect 2001: Now You See Her 2014: Marvellous 2018: Married to a Paedophile
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu