A. E. George (22 Julie 1869 – 10 November 1920) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Brigadier Gerard (1915) en The Vicar of Wakefield (1916).

Filmografie Rolprente 1915: Brigadier Gerard 1916: The Vicar of Wakefield

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1869 Kategorie:Sterftes in 1920 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu