Christopher Gaze (gebore 12 Mei 1952) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cool Runnings (1993) en in die televisiereekse Saban's Ninja Turtles: The Next Mutation (1997) en Stargate SG-1 (1997).

Filmografie Rolprente 1993: Cool Runnings 2007: Madeline in Tahiti

Televisiereekse 1983: The Lost Satellite 1993: Hurricanes 1995: Action Man 1995: The New Adventures of Madeline 1997: Saban's Ninja Turtles: The Next Mutation 1997: Stargate SG-1 1998: Pocket Dragon Adventures 2000: Milo's Bug Quest

Video's 2004: Bionicle 2: Legends of Metru Nui 2005: Bionicle 3: Web of Shadows 2006: Barbie Fairytopia: Mermaidia 2007: Barbie Fairytopia: Magic of the Rainbow 2007: Barbie as the Island Princess 2007: Learn to Be a Princess

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu