John Garrie (1924 – 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Private Life of Sherlock Holmes (1970) en in die televisiereekse The Avengers (1961), Z Cars (1962), en Wuthering Heights (1967).

Filmografie Rolprente 1970: The Private Life of Sherlock Holmes

Televisiereekse 1961: The Avengers 1962: Z Cars 1967: Wuthering Heights 1977: Kossoff and Company

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1923