Matthew Garber (25 Maart 1956 – 13 Junie 1977) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Lives of Thomasina (1963), Mary Poppins (1964), The Gnome-Mobile (1967), en The Boys: The Sherman Brothers' Story (2009).

Filmografie Rolprente 1963: The Three Lives of Thomasina 1964: Mary Poppins 1967: The Gnome-Mobile 2009: The Boys: The Sherman Brothers' Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu