Jimmy Gardner (24 Augustus 1924 – 3 Mei 2010) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Frenzy (1972), Robin Hood: Prince of Thieves (1991), Harry Potter and the Prisoner of Azkaban (2004), en Finding Neverland (2004).

Filmografie Rolprente 1968: The Committee 1972: Frenzy 1991: Robin Hood: Prince of Thieves 2004: Harry Potter and the Prisoner of Azkaban 2004: Finding Neverland

Televisiereekse 1962: Stranger in the City 1967: The Lion, the Witch and the Wardrobe

Televisierolprente 1954: Tygers Hart 1985: Cyrano de Bergerac 1998: Norman Ormal: A Very Political Turtle

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu