Elyes Gabel (gebore 8 Mei 1983) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente World War Z (2013) en A Most Violent Year (2014), en in die televisiereeks Scorpion (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Kingdom of Dust: Beheading of Adam Smith 2013: World War Z 2014: A Most Violent Year

Televisiereekse 2014: Scorpion

Televisierolprente 2012: Widow Detective

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu