Stephen Frost (gebore 28 Desember 1955) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Young Ones (1982), Blackadder Goes Forth (1989), en Lazarus & Dingwall (1991).
Filmografie Rolprente 2010: The Sweeney: The Life and Work of Jim Sweeney 2014: The Squeakies
Televisiereekse 1982: The Young Ones 1982: Carrott's Lib 1989: Blackadder Goes Forth 1989: Close to Home 1991: Lazarus & Dingwall 1992: Blue Heaven 1993: Brighton Belles 1993: The Brain Drain 1993: The Almost Complete History of the 20th Century 1996: Jack and Jeremy's Real Lives 2004: Working the Thames 2005: Back in the Day 2011: Paul Merton's Adventures
Televisierolprente 1995: Jack and Jeremy's Police 4 1997: In Search of Hamlet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu